Jare gelede toe ek vir my nagraadse onderwysdiploma geswot het, het die dosente iets by ons ingedril: ʼn goeie onderwyser het ʼn goeie verhouding met die kinders. Ek het toe nooit gaan skoolhou nie en liewer joernalis en skryfster geword, maar daardie HOD les was later vir my as tuisskoolma goud...

READ MORE