Begin HIER met tuisskool gratis & verniet
Skop tuisskool suksesvol af met hierdie gratis hulpbronne
Kyk na die videoWeet jy nie waar om met tuisonderwys te begin nie?
Voel jy skoon verward oor al die
opsies en keuses en moontlikhede?
🎬 Begin hier.
In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind sodat jy dadelik met tuisonderwys kan wegspring.
Vind onder andere uit:
✔️ Waarop jy in die laerskoolfase moet fokus
✔️ Voor- en nadele van elke matriekroete
✔️ So merk jy jou kind se werk
✔️ Hoe om ander mense (en jouself) te oortuig dat tuisskool die beste ding is
✔️ Hoe weet jy jou kind is “op standaard”?
Wat jy alles in hierdie kursus sal aantref:
✔️ Voorbeeldlesse
✔️ Webinare (meer as 3 ure se kyktyd)
✔️ Video’s (bykans 2 ure se kyktyd)
✔️ Werkboeke wat jy kan deurwerk om jouself op koers te kry
✔️ PDF’s met van die beste idees oor tuisonderwys
✔️ ʼn Aftiklysie wat jou help om die ideale tuisskooldag te beplan
✔️ Platsakplanne wat jy kan maak
Hierdie skatkis van gratis hulpbronne gee jou dadelik:
✔️ Meer gemoedsrus
✔️ Fokus
✔️ Goeie struktuur
✔️ Afskopplekke
Maak 'n skittersukses van tuisonderwys
Jou instruktrise
Marisa Haasbroek is 'n gesoute tuisskoolma en bekroonde Afrikaanse skryfster. Haar twee kinders was nooit op skool nie. Hulle is nou al volwassenes en vaar baie goed met hulle lewens.
Sy sê nog steeds: "Om te tuisskool was een van die beste besluite wat ek ooit geneem het."