Begin HIER met tuisskool gratis & verniet

Skop tuisskool suksesvol af met hierdie gratis hulpbronne

   Kyk na die video


 

Weet jy nie waar om met tuisonderwys te begin nie?


Voel jy skoon verward oor al die

opsies en keuses en moontlikhede?

 


🎬 Begin hier.


In hierdie gratis aanlyn kursus gaan jy alles vind sodat jy dadelik met tuisonderwys kan wegspring.

 

Vind onder andere uit:

 


✔️ Waarop jy in die laerskoolfase moet fokus


✔️ Voor- en nadele van elke matriekroete


✔️ So merk jy jou kind se werk


✔️ Hoe om ander mense (en jouself) te oortuig dat tuisskool die beste ding is


✔️ Hoe weet jy jou kind is “op standaard”?

 

Wat jy alles in hierdie kursus sal aantref:

 

✔️ Voorbeeldlesse


✔️ Webinare (meer as 3 ure se kyktyd)


✔️ Video’s (bykans 2 ure se kyktyd)


✔️ Werkboeke wat jy kan deurwerk om jouself op koers te kry


✔️ PDF’s met van die beste idees oor tuisonderwys


✔️ ʼn Aftiklysie wat jou help om die ideale tuisskooldag te beplan


✔️ Platsakplanne wat jy kan maak

 

Hierdie skatkis van gratis hulpbronne gee jou dadelik:

 

✔️ Meer gemoedsrus


✔️ Fokus


✔️ Goeie struktuur


✔️ Afskopplekke

 

Maak 'n skittersukses van tuisonderwys

Jou instruktrise


Marisa Haasbroek
Marisa Haasbroek

Marisa Haasbroek is 'n gesoute tuisskoolma en bekroonde Afrikaanse skryfster. Haar twee kinders was nooit op skool nie. Hulle is nou al volwassenes en vaar baie goed met hulle lewens.

Sy sê nog steeds: "Om te tuisskool was een van die beste besluite wat ek ooit geneem het."


Vrae wat gereeld opduik


Wanneer begin en eindig hierdie kursus
Jy doen hierdie kursus teen jou eie pas. Jy kan ook enige tyd terugkom na enige les as jy wil en weer daarna kyk.
Vir hoe lank het ek toegang tot hierdie kursus?
Jy kry lewenslank toegang. Jy kry ook toegang tot enige nuwe stof wat opgelaai word.
Is dit regtig gratis?
Dis absoluut gratis. Dis Marisa se bydrae tot die totale Afrikaanse tuisskoolgemeenskap. Geniet dit. En versprei gerus die woord daaroor.

Begin dadelik!



 

As jy belangstel in oolfant se betaalde kursusse



KLIK HIER